Covid-19 in die NK: Só lyk die syfers nou

Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.
Daar is nou 29 759 positiewe gevalle, waarvan 24 655 virus genees is. Daar is 4 591 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.
Die sterftesyfer staan op 509.