Die weer in jou streek vandag

Noord-Kaap

Mooi weer en baie warm.

Kimberley: 14°C tot 32°C

Vrystaat

Bewolk, andersins mooiweer en baie warm.

Bloemfontein: 14°C tot 32°C

Gauteng

Gedeeltelik bewolk en warm met verspreide donderbuie.

Pretoria: 19°C tot 28°C

Limpopo

Gedeeltelik bewolk en wam met verspreide duie en donderbuie.

Polokwane: 19°C tot 28°C

Mpumalanga

Bewolk en koel met verspreide donderbuie.

Mbombela: 20°C tot 24°C

Oos-Kaap

Gedeeltelik bewolk in die westelike gedeeltes. Gedeeltelik bewolk en koel in die oostelike gedeeltes.

Port Elizabeth: 18°C tot 25°C

Wes-Kaap

Gedeeltelik bewolk en wakoelrm.

George: 17°C tot 26°C

KwaZulu-Natal

Gedeeltelik bewolk en koel 21met verspreide donderbuie.

Durban: 23°C tot 26°C

Noordwes

Mooiweer en warm.

Vryburg: 16°C tot 33°C

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: