As jou koek flop

Deel hierdie storie / Share this story

Is jy mal oor bak maar sukkel soms met ’n koek wat inmekaar sak of vrugte wat onder gaan lê?

Wanneer ’n mens bak is daar altyd ’n kans dat dinge kan skeefloop, wat belangrik is, is om uit te vind wat die probleem was sodat jy kan keer dat dit weer gebeur.

Lees hier vir ’n lys van 10 algemene probleme met koeke en hoe daarom reg te maak.

Bron: Delishably