Die weer in jou streek vandag

Noord-Kaap
Gedeeltelik bewolk, andersins warm tot bie warm.
Kimberley: 17°C tot 30°C
Vrystaat
Gedeeltelik bewolk en warm met verspreide donderbuie.
Bloemfontein: 16°C tot 14°C
Gauteng
Gedeeltelik bewolk en warm met verspreide donderbuie.
Pretoria: 18°C tot 28°C
Limpopo
Gedeeltelik bewolk en wam met verspreide duie en donderbuie.
Polokwane: 19°C tot 28°C
Mpumalanga
Bewolk en warm met verspreide donderbuie. Baie warm in die Laeveld.
Mbombela: 21°C tot 31°C
Oos-Kaap
Gedeeltelik bewolk in die westelike gedeeltes. Gedeeltelik bewolk en warm met ligte reëin die ooste.
Port Elizabeth: 20°C tot 25°C
Wes-Kaap
Gedeeltelik bewolk en warm.
George: 16°C tot 24°C
KwaZulu-Natal
Gedeeltelik bewolk en warm met verspreide donderbuie.
Durban: 23°C tot 26°C
Noordwes
Bewolk en koel met verspreide donderbuie.
Vryburg: 20°C tot 31°C