Rassie Erasmus, Suid-Afrika se rugbydirekteur, gaan Maandag 18 Januarie 2020 om 14:00 ’n aanlyn inligtingsessie hou waartydens hy gaan praat oor 2020 se rugbyseisoen asook die uitdagings en lesse wat rugby tydens die pandemie beleef het.
Indien jy na hierdie inligtingsessie wil luister, hou FiND iT Maandag rondom 14:00 dop vir die skakel na die uitsending.



