Die luukse ontwerpershandelsnaam moes hulle nuwe jogamat verwyder van hulle webtuiste nadat hulle beskuldig is van kulturele onvanpastheid.
Die Hindu-gemeenskap het geprotesteer omdat die mat gemaak is van leer.
Lees die volledige berig hier.
Bron: IOL



