Photo credit: UPI Verlore ring weer gevind na 18 jaarLelanie SwanepoelJanuary 15, 2021Tuis Deel hierdie storie / Share this story KALIFORNIË. – ’n Man van hier het ’n onverwagse geluk geslaan toe hy deur ’n openbare parkie loop. Hy het ’n trouring ontdek wat 18 jaar tevore verlore gegaan het in daardie selfde parkie. Lees die volledige berig hier. Bron: UPI Previous Post Louis Vuitton onttrek jogamat gemaak van leer na woede van Hindu-gemeenskap Next Post Taiwanese man blaas 783 klein borrels binne ’n groot borrel vir wêreldrekord