Samoesa wat gestuur is na ‘ruimte’, beland in Frankryk

Deel hierdie storie / Share this story

ENGELAND. – ’n Restauranteienaar van hier het probeer om ’n samoesa in die ruimte in te stuur met die gebruik van ’n weerballon, maar die samoesa het in Frankryk uitgeval.

Niraj Gadher, eienaar van die restuarant, het gesê hy het aan die idee gedink toe hy besluit om bietjie humor te skep in dié moeilike tyd.

Lees die volledige berig hier.

Bron: UPI