Mobifix- vir die beste diens in die dorp

Deel hierdie storie / Share this story

As dit kom by selfone is daar net een plek om te skakel: Mobifix

Hulle doen herstelwerk, lewer gratis af en het ‘n groot verskeidenheid bybehore.

Besoek Mobifix op die hoek van Dalham-en Bishopstrate.

Of skakel hulle by Ruan: 083 325 0577 of Roaan: 060 557 1486