January 24, 2021

Bruce Willis gevra om apteek te verlaat na hy weier om masker aan te sit

Photo credit: E-online

LOS ANGELES – Bruce Willis is gevra om ’n apteek hier te verlaat nadat bekommerde klante by die bestuurder gekla het omdat hy nie sy masker aan het nie.

Lees die volledige berig hier.

Bron: E-online

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *