Die weer in jou streek vandag

Deel hierdie storie / Share this story

Noord-Kaap

Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met geïsoleerde donderbuie.

Kimberley: 19°C tot 28°C

Vrystaat

Bewolk en koel met verspreide donderbuie.

Bloemfontein: 19°C tot 25°C

Gauteng

Gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderbuie.

Pretoria: 18°C tot 28°C

Limpopo

Bewolk en wam met verspreide donderbuie in die suidelike gedeelte.

Polokwane: 19°C tot 28°C

Mpumalanga

Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met geïsoleerde donderbuie.

Mbombela: 20°C tot 29°C

Oos-Kaap

Bndersins bewolk en baie warm met verspreide donderbuie.

Port Elizabeth: 21°C tot 28°C

Wes-Kaap

Warm tot baie warm in die binneland. Enekele donderbuie in die sentrale en oostelike dele..

George: 19°C tot 27°C

KwaZulu-Natal

Geïsoleerde donderbuie en warm tot baie warm.

Durban: 23°C tot 30°C

Noordwes

Bewolk en warm met verspreide donderbuie.

Vryburg: 19°C tot 27°C