Webtuiste soek iemand om Netflix te kyk en pizza te eet

Deel hierdie storie / Share this story

’n Amerikaanse webtuiste wil $500 betaal vir ’n vreemde korttermyn werk: Jy moet professioneel Netflix “binge watch” en pizza eet – vir ’n maand lank.

Lees die volledige berig hier.

Bron: UPI