Covid-19 in die NK: Só lyk die syfers nou

Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.

Daar is nou 28 382 positiewe gevalle, waarvan 24 112 virus genees is. Daar is 3 814 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.

Die sterftesyfer staan op 454.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *