January 20, 2021

Ontdooi jou kos veilig

As jy een van die mense is wat verkies om jou etes vooruit te beplan en te vries, dan weet jy partykeer kom die probleem wanneer jy dit moet ontdooi en nie meer kan onthou wat daarbinne is nie.

Elke kositem moet op ’n ander manier ontdooi word en as jy nie geskryf het op die pakkie wat daar binne is nie, kan jy groot probleme hê.

As jy wil weet hoe om jou kos veilig te ontdooi, lees die volledige berig hier.

Bron: IOL

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *