Huisverhuurders gaan waarskynlik strenger wees met krediet na die finansiële impak van Covid-19
Die verhuringsmark in Suid-Afrika gaan waarskynlik ’n groot knou kry as gevolg van die groot werkloosheidsyfer en ekonomiese druk op huurders, volgens Gerhard Kotzé, die besturende direkteur van die RealNet-eiendomsagentskapgroep.
Lees die volledige berig hier.
Bron: News24



