Titanoboa – klink soos iets uit ’n gruwelfliek, nè?

Photo credit: Britannica
Dit is wel ’n dier wat bestaan het.
Jare na die dood van die dinosourusse was daar ’n angswekkende slang in Colombia wat omtrent 13 meter lank was en 1.135 kg geweeg het.
Lees die volledige berig hier.
Bron: Britannica