‘Jy lieg soos ’n tandetrekker!’

Het jy al ooit gewonder waar sekere idiome vandaan kom?
Afrikaans is ’n wonderlike taal en idiome maak dit net nog beter, maar partykeer kan mens nogal wonder waarvandaan hierdie sêgoed kom.
As jy ook wonder, lees bietjie hier om uit te vind.
Bron: Solidariteit