Dit is net een interessante feit wat jy dalk nie geweet het nie. Ons gaan die volgende paar dae elke dag ’n interessante feit met jou deel.
Wil jy 30 Seconds wen? Hou jy daarvan om feite te deel met ander mense of net daarvan te lees?
Lees hier vir 100 interessante feite van die wêreld.
Bron: Allthatsinteresting



