January 20, 2021

Mobifix – loop jou foon se battery vinnig af?

As jou antwoord ja is, besoek Mobifix vandag en kry een van hulle power banks.

Hulle het power banks vanaf 5000mAh tot 12000mAh, afhangend van jou behoeftes en soort selfoon.

Besoek Mobifix op die hoek van Dalham-en Bishopstrate.

Of skakel hulle by Ruan: 083 325 0577 of Roaan: 060 557 1486

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *