Bye takel familie

Deel hierdie storie / Share this story

MBOMBELA. – ’n Familie van vyf is ernstig beseer toe hulle deur ’n groot swerm bye hier aangeval is. Die bye het in hulle motor ingevlieg toe hulle deur ’n natuurreservaat gery het.

Die gesin, Carl (32) en Jorina (28) Pretorius en hul kinders, Rojandi (12), Juané (6) en Lienta (vier maande), het glo bo-oor ’n byenes gery wat die bye versteur het.

Lees die volledige berig in News24 hier.