Die weer in jou streek vandag

Noord-Kaap
Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met verspreide donderbuie.
Kimberley: 17°C tot 29°C
Vrystaat
Gedeeltelik bewolk en warm met geïsoleerde donderbuie.
Bloemfontein: 16°C tot 27°C
Gauteng
Aanvanklik bewolk, maar laater bewolk en warm met donderbuie.
Pretoria: 18°C tot 30°C
Limpopo
Miskolle oor die suide, andersins bewolk en warm tot.
Polokwane: 17°C tot 28°C
Mpumalanga
Gedeeltelik bewolk en warm, maar baie warm in die Laeveld.
Mbombela: 19°C tot 30°C
Oos-Kaap
Bewolk en warm met donderbuie in die weste. Koel met verspreide buie en donderbuie in die weste.
Port Elizabeth: 20°C tot 24°C
Wes-Kaap
Warm tot baie warm. Bewolk met lige reë langs de kus.
George: 16°C tot 25°C
KwaZulu-Natal
Geïsoleerde donderbuie en warm tot baie warm.
Durban: 21°C tot 28°C
Noordwes
Bewolk met verspreide donderbuie.
Vryburg: 19°C tot 29°C