Covid-19 in die NK: Só lyk die syfers nou

Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.
Daar is nou 27 937 positiewe gevalle, waarvan 23 756 virus genees is. Daar is 3 770 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.
Die sterftesyfer staan op 445.