Advertensie oor gesigslappie onttrek

Deel hierdie storie / Share this story

CHINA. – ’n Maatskappy hier, wat in ’n advertensie wys hoe ’n vrou haar grimering verwyder om ’n man af te skrik, moes om verskoning vra oor dié advertensie.

Daar is bevind die advertensie blameer vroulike slagoffers van geslagsgeweld.

Lees die volledige berig hier.

Bron: BBC News