Werknemer van Buckingham-paleis in tronk nadat hy items op eBay verkoop

Photo credit: MSN
LONDEN. – Adam Canto, ’n voormalige werknemer van Buckingham-paleis, is in die tronk vir diefstal nadat hy items uit die paleis gesteel het en dit op eBay verkoop het.
Lees die volledige berig hier.
Bron: MSN