Hamtoebroodjies? Nie in Holland nie!

Photo credit: The Guardian
HOLLAND. – Die polisie hier het op hamtoebroodjies van Britse toeriste beslag gelê.
Die invoer van vleis- en melkprodukte word hier verban. Dié toeriste moes toe maar die land honger ingaan.
Lees die volledige berig hier.
Bron: The Guardian