Trump in spervuur oor oproer by Capitol

Deel hierdie storie / Share this story

WASHINGTON – Terwyl die oproer plaasgevind het by die Capitol-gebou het president Donald Trump en sy prokureur glo saamgesweer om die uitkoms van die verkiesing te verander. Hulle het oproepe gemaak aan ander senators om te vra dat hulle die lees van nuwe stemme vertraag.

Lees die volledige berig in CNN hier.