Man in hegtenis vir moord op vrou

Photo credit: EWN
JOHANNESBURG. – ’n Man (32) van Limpopo is in hegtenis nadat hy na bewering sy vrou (53) in ’n vlak graf in hulle plakkershut begrawe het.
Bure het glo agterdogtig geword toe daar geen beweging op die erf was, nadat hulle die paartjie hoor argumenteer het die vorige aand, nie.
Lees die volledige berig in EWN hier.