DURBAN. – Die twee mans wat hier geskiet, onthoof en aan die brand gesteek is, het glo vroeër vir beweerde dwelmbaas Yaganathan Pillay, ook bekend as Teddy Mafia, gewerk.
Dít is volgens ‘n getuie van vandeesweek se driedubbele moord in Shallcross, Durban.
Vu Ndlovu (32) het Mafia vir byna 12 jaar geken. Ndlovu beweer hy het aanvanklik dwelms by hom gekoop, maar het ook dwelms vir hom verkoop. Hy was Maandag in een van die woonstelle oorkant Mafia se herehuis toe hy skote gehoor het.
Lees die volledige berig in IOL hier.



