Mans slaan dolfyn dood

Photo credit: MSN
UTTAR, PRADESH. – Drie mans hier is in hegtenis geneem nadat hulle afgeneem is hoe hulle besig is om ‘n bedreigde rivierdolfyn dood te slaan.
Die voorval het op 31 Desember gebeur. Minstens sewe mans is afgeneem waar hulle ‘n Gangetiese dolfyn met houtstawe en ‘n byl geslaan het totdat dit bloei. Hulle het toe die dier onder die water van die Sharda-kanaal versmoor.
Lees die volledige berig in MSN News hier.