Noord-Kaap
Gedeeltelik bewolk en warm met verspreide donderbuie oor de sentrale gedeelte.
Kimberley: 19°C tot 27°C
Vrystaat
Gedeeltelik bewolk en koel met enkele donderbuie.
Bloemfontein: 18°C tot 25°C
Gauteng
Bewolk en warm in die laatoggend.
Pretoria: 17°C tot 31°C
Limpopo
Miskolle oor die suide, andersins bewolk en warm.
Polokwane: 18°C tot 29°C
Mpumalanga
Bewolk en warm in die Laeveld.
Mbombela: 19°C tot 30°C
Oos-Kaap
Bewolk en warm met donderbuie oor die binneland. Koel met ligte reën langs die kus.
Port Elizabeth: 19°C tot 24°C
Wes-Kaap
Gedeeltelik bewolk en baie warm op plekke in die Karoo met donderstorms in die middag. Bewolk met lige reë langs de kus.
George: 16°C tot 25°C
KwaZulu-Natal
Bewolk en warm tot baie warm met verspreide donderbuie.
Durban: 22°C tot 26°C
Noordwes
Bewolk tot baie warm met verspreide donderbuie.
Vryburg: 21°C tot 28°C



