Vliegtuig spoorloos nadat hy opstyg

Deel hierdie storie / Share this story

’n Vliegtuig, met ongeveer 60 passasiers, het vier minute nadat dit in Djakarta in Indonesië opgestyg het, spoorloos verdwyn.

’n Soektog na Boeing 737-500 is intussen van stapel gestuur. Onder andere was daar kinders, ’n baba en bemanningslede op die vliegtuig. Die soektog duur steeds voort.