Ons almal het ’n droomhuis in gedagte. Droom jy oor ‘n huis met ‘n wynkelder, ’n spa, ’n vertoonlokaal, ’n buitekroeg, glasvensters van die vloer tot die teen die dak, ’n massiewe kombuis en teater. Wel, Trevor (39) Noah het presies so ’n droomhuis vir hom gekoop.
Verder het Noah se trippelverdieping huis ses kamers, 11 badkamers, ’n hysbak en gimnasium. Die huis is deur Mark Rios ontwerp. Noah het $27,5 miljoen vir die indrukwekkende herehuis in Bel Air, ’n omgewing waar van Los Angeles se rykste en grootste name bly, betaal.



