Polisie teiken glo alweer Steers

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – Die polisie het vanaand weer by Steers Monument Hoogte gaan staan om te kyk of hulle 20:00 toemaak.

JP Smit, bestuurder, sê die polisie staan slegs buite Steers en gaan nie na die ander restaurante toe nie. “Dit voel soos teistering”.

Dit volg na die polisie glo een van Steers se werkers Woensdagaand na 21:00 in die straat afgetrek het.

https://www.facebook.com/finditnuus/posts/1201848436896847

Lees die vorige artikel hier.