Nog ’n senior Trump-figuur bedank en sê: ‘Ek kan nie bly nie’

Deel hierdie storie / Share this story

WASHINGTON. – Mick Mulvaney, ‘n voormalige personeelhoof in die Donald Trump-presidensie, het Donderdag aangekondig hy het sy diplomatiese pos bedank as gevolg van die bendegeweld wat by Capitol Hill uitgebreek het. Vier mense is dood.

“Ek kan nie hier bly nie, nie na wat gebeur het nie. Jy kan nie na dit kyk en dink ek wil op enige manier deel daarvan wees nie,” het Mulvaney aan CNBC-televisie gesê.

Lees die volledige berig hier.