Die Japannese maatskappy, NEC, wat die sagtewaresisteme vir gesigsherkenning ontwikkel het, het ‘n sisteem bekend gestel wat mense kan identifiseer selfs al het hulle ’n masker op.
Dit fokus op die dele van die gesig wat nie bedek is nie, soos die oë, om hulle identiteit te verifieer.
Lees die volledige berig hier.



