Seun sterf in pa se arms van Covid-19 terwyl hy wag op behandeling by hospitaal

Deel hierdie storie / Share this story

DURBAN.- “Hou aan seun, hou aan seun . . .”

Dit was die laaste woorde wat Thumba Naidoo vir sy seun, Dineshren Naidoo (39) gesê het toe hy en sy vrou, Sandra, gekyk het hoe hy sy laaste asem haal.

Lees die volledige hier.