Kaal vlugteling gevind in krokodil-besmette noordelike Australië-moeras

Photo credit: ENCA

SYDNEY, AUSTRALIË. – ‘n Kaal vlugteling wat wegkruip in bome bo krokodil-besmette waters is deur ‘n paar vissermanne ontdek, nadat hy vir dae oorleef het op slakke in ‘n moeras in Australië se verre noorde.

Volgens plaaslike media het twee vissermanne die naakte man gevind na hy Sondagmiddag om hulp geroep het.

Lees die volledige berig hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *