TEXAS. – ’n Werknemer van ’n winkel hier het vir meer as ’n myl ver aan die kap van ’n motor geklou om te keer dat ’n hondjie, wat $10 000 werd is, gesteel word.
Alize James het aan die voorkant van die vermeende dief se motor geklou, nadat die vrou die hondjie in haar motor gelaai het en weggejaag het.
Lees die volledige berig hier.



