Covid-19 in die NK: Só lyk die syfers nou

Deel hierdie storie / Share this story

Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.

Daar is nou 26 701 positiewe gevalle, waarvan 23 441virus genees is. Daar is 2 837 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.

Die sterftesyfer staan op 421.