KAAPSTAD – Die Wes-Kaapse gesondheidsdepartement probeer kontak maak met meer as 20 passasiers wat Saterdag per bus uit die Oos-Kaap gereis het, nadat een van die passasiers ineengestort en aan Covid-19 op pad na Kaapstad gesterf het.
‘n Lys van die passasiers uit verskeie Kaapse informele nedersettings wat die Jobela Star-busdiens gebruik het, is Dinsdag op sosiale media gesirkuleer.
Lees die volledige berig hier.



