Kaapstad – Twee liggame, glo van instandhoudingswerkers, is Dinsdagaand in ‘n rioolput agter ‘n hotel in die Waterfront hier gevind.
Sers. Noloyiso Rwexana, polisiewoordvoerder, het die voorval bevestig.
Lees die volledige berig hier