Kaapstad – ‘n Vrou (30) is dood nadat sy Maandag in swaar reën saam met 37 ander plaaswerkers agterop ‘n 4-ton vragmotor vervoer is. Die bestuurder van die vragmotor het beheer oor die voertuig verloor en was in ‘n ongeluk betrokke.
Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, het ‘n beroep op die landbousektor gedoen om te kyk na die kwessie van vervoer van werknemers op plase.
Lees die volledige berig hier



