Mobifix bied aan: bluetooth oorfone

As jy nie meer wil sukkel met gekoekte drade of oorfone wat uitval nie, besoek Mobifix vandag en kry bluetooth oorfone.
Besoek Mobifix op die hoek van Dalham- en Bishopstrate.
Skakel hulle ook by Ruan: 083 325 0577 of Roaan: 060 557 1486.