August 4, 2021

Lykswa vervoer drank

HARRISMITH. – ’n Man (23) is in hegtenis geneem nadat die polisie inligting ontvang het oor ‘n lykswa wat alkohol vervoer.

Die lykswa het alkohol ter waarde van R5 000 vervoer. Motantsi Makhele, polisiewoordvoerder, sê die voertuig is in Ntshingilastraat in 42nd Hill voorgekeer. Volgens Makhele gaan die man na verwagting binnekort in die hof verskyn omdat drank nie tydens vlak drie vervoer mag word nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *