KYK: Restaurant stel 24-karaat goud burger bekend

Deel hierdie storie / Share this story

’n Colombiaanse restaurant het die algemene burger geneem en dit opgekikker deur ’n ietsie ekstra by te voeg. Die “Oro McCoy” is die burger wat hulle onlangs bekendgestel het, wat met ‘n laag suiwer 24-karaat goud bedek is.

https://www.instagram.com/p/CIHK7SGlJ65/?utm_source=ig_web_copy_link

Volg FiND iT hier.