Noord-Kaap
Sonnig tot gedeeltelike bewolk. Baie warm met donderbuie en reënbuie in die noordelike en oostelike dele.
Kimberley: 22°C tot 33°C
Vrystaat
Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele donderbuie in die middag.
Bloemfontein: 18°C tot 30°C
Gauteng
Gedeeltelik bewolk en warm met enkele reën- en donderbuie.
Pretoria: 19°C tot 31°C
Limpopo
Gedeeltelik bewolke en warm.
Polokwane: 19°C tot 31°C
Mpumalanga
Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met verspreide donderbuie oor die Hoëveld.
Mbombela: 21°C tot 31°C
Oos-Kaap
In die weste sal dit warm wees. Matige suidwestewind aan die kus.
In die oostelike dele sal dit bewolk en warm wees met met enkele donderbuie oor die oostelike deke.
Port Elizabeth: 19°C tot 27°C
Wes-Kaap
Gedeeltelik bewolk langs die suidkus, andersins warm tot baie warm..
George: 17°C tot 24°C
KwaZulu-Natal
Gedeeltelik bewolk en warm, met enekel donderbuie in die middag.
Durban: 22°C tot 32°C
Noordwes
Gedeeltelik bewolk en baie warm met enkele donderbuie en reënbuie.
Vryburg: 22°C tot 33°C



