Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.
Daar is nou 24 920 positiewe gevalle, waarvan 22 137 van die virus genees is. Daar is 2 404 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.
Die sterftesyfer staan steeds op 377.



