Mt. Ayliff-moorde: Opvolg

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) soek tans saam met die polisie na die verdagtes ná die moord op sewe mans Saterdagoggend.

Volgens brig. Vish Naidoo, polisiewoordvoerder, kruip die verdagtes vermoedelik in die Mt. Ayliff-omgewing weg.

“Die SANW help die polisie met die nodige toerusting en helikopters om die verdagtes vas te trek,” sê hy.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *