Raak soggens eerste aan jou tone

Deel hierdie storie / Share this story

Jy hoef nie groot bewegings te doen vir jou spiere om geaktiveer te word. Sommige klein bewegings wat herhaal word, is net so effektief.

Doen hierdie oefening vinnig soggens voordat jy opstaan. Jy kan stelle van 10 of 15 doen. Die oefening sal hoofsaaklik jou maag- en rugspiere teiken.

  • Begin op die rug met jou bene reguit na bo en voete wat na die plafon wys.
  • Bring kop, nek en skouers van die bed af en steek jou arms op na jou voete. Sak jou bolyf tot jou skouers weer amper aan die bed raak.
  • Kyk altyd na die dak.

Volg FiND iT hier.