Jack Russell-hondjie opgetel

KIMBERLEY – Hierdie Jack Russell-hondjie is in Durbanstraat in Hillcrest opgetel. As dit miskien jou hondjie is of jy weet wie s’n dit is, skakel vir Monique by 061 036 4954.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *